Die Castle Apteke Dieet behels ‘n program waar ons mense mooi help deur hulle vir 6 weke te laat eet volgens ons program wat presies aandui wat hulle moet eet oggend, middag en aand.

  • Gedurende die 6 weke eet mense bitter min koolhidrate. Dit dwing die liggaam in ‘n metaboliese baan wat lipolise genoem word.
  • Vet verbrand weg teen n tempo van 2kg per week.(gemiddeld per pasient oor die afgelope 24 jaar)
  • Die Castle Apteke dieet sluit 6 inspuitings in met `n natuurlike homeopatiese middel. Al die pilletjies en druppeltjies is addisioneel.
  • Ons weeg en meet jou eenmaal per week by Castle Ridge apteek of Castle Walk apteek en ‘n natuurlike homeopatiese inspuiting word toegedien.
  • Almal drink ons Bio-T probiotika en vitamiene wat hardlywigheid voorkom en jou dikderm koloniseer met Lactobacillis en Bifidiobakterium.
  • Vrouens kry 3 homeopatiese  produkte en die mans 2
  • Ons behandel dus net met natuurlike produkte.

Kliek hier om te koop

Vir meer inligting, skakel ons vandag nog by

0123478497 of 0123478499

Contact Us On WhatsApp