Castle Apteke Dieet

R2,000.00

Description

Die Castle Apteke Dieet behels ‘n program waar ons mense mooi help deur hulle vir 6 weke te laat eet volgens ons program wat presies aandui wat hulle moet eet – oggend, middag en aand.

Gedurende die 6 weke eet mense geen koolhidrate nie. No carb ipv lo carb. Dit dwing die liggaam in ‘n metaboliese baan wat lipolise genoem word.

Vet verbrand weg teen n tempo van 2kg per week.(gemiddeld per pasient oor die afgelope 24 jaar)

Die dieet sluit die 6 Inspuitings in. Al die pilletjies en druppeltjies is addisioneel.

Daar word eenmaal per week kom weeg en meet by Castle Ridge apteek of Castle Walk apteek en ‘n natuurlike homeopatiese inspuiting word toegedien.

Aanbeveel is die drink van ons Bio-T probiotika en vitamiene vir die  optimum funksioneer van die dikdermsen en dat hardlywigheid voorkom word. 

Vrouens kry 3 homeopatiese  produkte van Natura en die mans 2.

Ons behandel dus net met natuurlike produkte.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Castle Apteke Dieet”
Contact Us On WhatsApp