CASTLE APTEKE DIEET

Castle Walk and Castle Ridge Pharmacies Products & Online store

 

Die Castle Apteke Dieet

Kliek hier om te koop.

Die Castle Apteke Dieet behels ‘n program waar ons mense mooi help deur hulle vir 6 weke te laat eet volgens ons program wat presies aandui wat hulle moet eet – oggend, middag en aand.

  • Gedurende die 6 weke eet mense geen koolhidrate nie. Dit dwing die liggaam in ‘n metaboliese baan wat lipolise genoem word.
  • Vet verbrand weg teen n tempo van 2kg per week.(gemiddeld per pasient oor die afgelope 24 jaar)
  • Die dieet sluit die 6 Inspuitings in. Al die pilletjies en druppeltjies is addisioneel.
  • Daar word eenmaal per week kom weeg en meet by Castle Ridge apteek of Castle Walk apteek en ‘n natuurlike homeopatiese inspuiting word toegedien.
  • Aanbeveel is die drink van ons Bio-T probiotika en vitamiene vir die  optimum funksioneer van die dikdermsen en dat hardlywigheid voorkom word. 
  • Vrouens kry 3 homeopatiese  produkte van Natura en die mans 2.
  • Ons behandel dus net met natuurlike produkte.

Vir meer inligting, skakel ons vandag nog by

0123478497

Contact information & hours

Castle Ridge Pharmacy

 

Waterkloof Ridge Lifestyle Centre | On the corner of Cliff and Mukejaat street | Waterkloof Ridge X2

Castle Ridge hours:

Monday to Friday 8h30 - 18h30

Saturday  8h30 - 15h00

Sunday  9h00 - 13h00

Tel: 0123478497 | 0129418123 | 0129418124 

Cell: 071 659 6456

Fax: 086 543 2263 

E-mail: castleridge@medicineman.co.za 

Castle Walk Pharmacy

 

Castle Walk Centre | On the corner of Nossob & Lois Avenue | Erasmuskloof

Castle Walk Pharmacy hours:

Monday to Friday 7h00 - 21h00

Saturday  8h00 - 21h00

Sunday  8h00 - 13h00 | 17h00 - 21h00

Tel: 0123479370 | 0123476945 

Cell: 071 656 1279

Fax: 086 517 9737 

E-mail: castlewalk@medicineman.co.za